weeks
0
5
days
0
3
hours
1
5
minutes
0
0
seconds
5
5

Kaartjies nou beskikbaar by

Computicket en Stonehaven on Vaal

  • Baie lekker “voelgoed” boere kos beskikbaar insluitend: potjies, vetkoek, frikkadelletjies, jaffels, boerrolletjies, bobotie, potbrood, pannekoek, koeksisters, melktert, Jan ellis poeding, ystervarkies, fluweelpoeding , poffertjies, skrikkeljaarpoeding, yskastert, knarskoekies en klapperkoekies.
  • 'n Interessante seleksie van Mampoer om uit te toets - insluitend lekker Mampoer-Roomys en Melkskommels en mengel drankies!
  • Baie prettige kompetisies om die dag op te helder en te geniet wat verseker 'n glimlag sal voorsien vir 'n ieder en 'n elk!
  • Baie gratis Kinder-vermaak.
  • “Kampvuur” wat om 17:00 aangesteek sal word – met volksliedjies wat gesing sal word rondom die knetterende vuur en ook heerlike malvalekkers wat gebraai sal word.
  • Daar sal ook lekker sokkie musiek gespeel word in die River Terrace in die aand...pryse wat gewen kan word.

Stonehaven on Vaal (Pty) Ltd  • Next to Baddrift Bridge Vaal River Vanderbijlpark  • info@stonehaven.co.za
www.stonehaven.co.za  •  www.facebook.com/StonehavenOnVaal  • Twitter: StonehvnOnVaal
Tel - 016 982 - 2951/2  • GPS co-ordinates S 26 44min 53.8 sec / E 27 49min 32.0 sec