Bog-WoordKies

Die beter blufspel vir oud en jonk!

Die spel word gespeel met Woordkaarte of Vat 'n Kans-kaarte. Daar is ook plekke op die bord waar spelers 'n boete of bonus ontvang, sou hulle daarop beland. Spelers probeer deur te bluf of met mimiek, tekeninge, algemene kennis of pure geluk (maar met pure plesier) om eerste by die wenpunt te kom!

Bog-WoordKies sal op die dag verkoop wees teen R395 per box.

Vir alles en nog meer besoek www.bogwoordkies.co.za